NEDSA AU PAIR SA

NEDSA AU PAIR SA Nedsa Au Pair is diè au pairagentskap waarmee die meeste meisies wil gaan en wat die gemoedsrus aan die ouers gee vir ons uitstekende ondersteuning stelsel

19/06/2026

Ons soek nog baie ernstig vir jong dames tussen 18-25 jaar vir September 2026 en dan ook wag ons vir aansoeke vir. 2027 Doen asb aansoek ons kan jou binne 2 maande daar kry. Ideale geleentheid vir n gap jaar om jou liefde vir kinders en ook om te kan reis, uit te leef. Jy sal beslis baie selfstandiger terugkom, wyser en ryk in ervaring en kennis van die Nederlands kultuur. Kontak my, Ek is die eienaar van die SA been van Nedsa Au Pair en reeds 27 jaar in die bedryf. Tel no 0836275121

Address

53 TIPTOL Crescent
Overstrand
7200

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836275121

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NEDSA AU PAIR SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NEDSA AU PAIR SA:

Shortcuts

Share