30/09/2026
Nog 'n maand..... nog verrassings vir ons bestaande en nuwe kliënte.
Baie dankie vir u ondersteuning gedurende September.
In Oktober maak ons dit nog meer aantreklik vir ons kliënte.
Ons maak dit nog makliker deur meer jackpot pryse by te voeg.
Let wel die pryse is elke dag deel van die lootjies.
Kom besoek ins gerus
Ons innoveer......ander volg ons
36 Frederick Cooper Drv, Kenmare
Besigheid no: 067 333 3463
Enige positiewe kritiek en of voorstelle, kontak my gerus persoonlik. Ons strewe na gelukkige kliënte.
Manie: 0829278504