02/04/2026
Geseënde Paasfees.
Perdigon wil aan elkeen 'n vreedsame en Geseënde Paastyd toewens. Mag die hoop en die vreugde van Christus se opstanding julle harte vul.
“Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal leef, al het hy ook gesterf; en elkeen wat leef en in My glo, sal tot in ewigheid nooit sterf nie." Joh 11:25