Neuroworx Paarl

Neuroworx Paarl BREINGEBASEERDE OPLEIDINGSKONSULTANT & BREINPROFIEL SPESIALIS

Kontak Neuroworx Paarl 071 252 8103
12/08/2026

Kontak Neuroworx Paarl
071 252 8103

28/07/2026

Unlock your potential! 🧠🔓

Kontak Neuroworx Paarl vandag en maak 'n afspraak vir jou Breinprofiel assesering en terugvoer. Eenmalige sessie en jy ontdek dele van jouself, vaarvan jy nooit eers kon droom nie! Enige persoon van Gr. 4 tot in jou 80s, dis nooit te laat om jouself beter te verstaan nie!

WhatsApp 0712528103
Email [email protected]

13/07/2026
13/07/2026

Daar is niks "verkeerd" met jou kind se brein nie. Ons moet dit net beter verstaan.
Elke kind het 'n unieke manier van d**k, leer en probleme oplos. Met 'n Neuroworx Breinprofiel ontdek ons jou kind se natuurlike sterkpunte en leerstyl.

✨ Persoonlike assesserings in die gemak van jou eie huis of by 'n koffiewinkel waar julle ontspanne voel.

💚 Verstaan jou kind. 💚 Verminder frustrasie. 💚 Bou selfvertroue.

📍Neuroworx Paarl 📩 Stuur vir my 'n WhatsApp of DM om jou assessering te bespreek.

Address

Mobile
Paarl
7624

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Neuroworx Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share