14/08/2026
Wanneer vroue ruimte skep, verander gemeenskappe
Luister gerus na die gesprek met 2 dinamiese vrouens in die bedryf
Wat beteken dit om nie net jou eie loopbaan te bou nie, maar ook ruimte vir ander te skep?
In ons jongste Vrouemaand-podcast gesels Wanda Augustyn met Marisah Nieuwoudt, Toerismebestuurder by South Africa W**e, en Kachné Ross, Menseontwikkelingsbestuurder, oor die werk wat hulle doen om mense, geleenthede en die Suid-Afrikaanse wynbedryf te laat groei.
In hierdie episode gesels ons oor wyntoerisme en menseontwikkeling, hoe die werkplek vir vroue verander het, die dinge wat vroue steeds te min oor hulself glo, en wat hulle hoop die volgende geslag anders sal ervaar.
Luister hier: https://f.mtr.cool/ddewfelyeh
**eLandMedia **eLandMagazine **e South Africa W**e