Charles Artworks

Charles Artworks Welcome to my channel. I am an Artist and Photographer I have all the things you need.

16/11/2025
RS vs Fivers. Dit was regtig teleurstellend om te sien dat dissapline aan beide spellers (spanne )  en skeids regters se...
16/11/2025

RS vs Fivers. Dit was regtig teleurstellend om te sien dat dissapline aan beide spellers (spanne ) en skeids regters se kant ontbreuk het. Dit het die stoeskouers se bors baie warm gemaak. Hooka pipe rook drank en vuil taal is 'n euwel wat maak dat ons jong mense so agter uit gaan. Dan is daar ook die onregverdige besluite wat die beheerliggame maak om sekere spanne te bevoordeel. Die onkundige oordeel van sekere organiseerders toelaat om van sekere spanne ontslae te raak is baie keer die oorsaak dat van die spanne net tot 'n sekere stadium kon bereik. Een span kan nie 4 skeidsregters afwissel soos hulle goedd**k nie. Dit is die geval wat gemaak het dat die wedstryd deur RS afgelas was. Taal gebruik deur 'n skeidsregter het amper gelei tot 'n hewige vuisgeveg. Spellers kom onder die invloed van drank veld toe. Nee nee, dit skep 'n swak beeld vir 'n span en dit maak dat die ander spelers meer onder druk moet speel om die wedstryd te moet wen. Die skeidsregters was partydig opgetree en het besissings toegelaat wat RS uit die kompetiesie gelaat het. Fivers het die wedstryd op die wyse gewen. Dit is tyd dat die span bestuur voet neer sit en die panneel liggaams met die spanbestuur te komunikeer en ophou om reels aan te pas soos hulle dit goed d**k.

Ek is te moeg vir life tonight
30/09/2025

Ek is te moeg vir life tonight

Check out Charles Small310’s video.

28/09/2025

7243 likes, 685 comments. “ ”

My video
23/08/2025

My video

Watch, follow, and discover more trending content.

Dis waar ne
11/07/2025

Dis waar ne

Watch, follow, and discover more trending content.

11/07/2025
Ons kan nie nou nog Apartheid skuld gee nie.
07/07/2025

Ons kan nie nou nog Apartheid skuld gee nie.

Watch, follow, and discover more trending content.

Jy kan n verskil maak
06/07/2025

Jy kan n verskil maak

Watch, follow, and discover more trending content.

Los jou ma wees n man.
06/07/2025

Los jou ma wees n man.

Watch, follow, and discover more trending content.

Address

4 Runelli Street
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charles Artworks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Charles Artworks:

Share