IDE Designs & Embroidery Parys

IDE Designs & Embroidery Parys Printing and Embroidery on anything you desire

Dis daai tyd van jaar , waar alles mooi kleurvol is en almal n glimlag op hul gesiggies het...Kyk net die oulike kerfees...
27/11/2018

Dis daai tyd van jaar , waar alles mooi kleurvol is en almal n glimlag op hul gesiggies het...

Kyk net die oulike kerfees treats om jou huis ook net so vrolik en kleurvol te maak...

N kersfees sweetie krans want dis mos so lekker om verby die krans te loop en n sweetie te kry om te smul...

En kyk net die oulike kerskous , om vol sweeties te maak of klein geskenkies
.myne was 17 jaar trug gemaak en lyk vandag nog soos nuut , en ons borduur ook n naampie op vir jou vir daai ekstra bietjie liefde ...

Kersfees lekker Kransies te Koop R250.00 elk.... Kransies bestaan heeltemal uit lekkers uitKransies kan op gemaak word n...
21/11/2018

Kersfees lekker Kransies te Koop R250.00 elk....

Kransies bestaan heeltemal uit lekkers uit

Kransies kan op gemaak word net soos jy hom wil he...
Beskikbaar in verskillende grootes

Kontak vir Audrey / Shane
+27608666349
+27825301807

En plaas jou bestelling vandag nog ....

A stunnig wedding gift we did for a client
06/11/2018

A stunnig wedding gift we did for a client

26/09/2018

We do printing on almost everything you can think of, do you have something you want to personalize we can do it for you starting by a shirt to a endless of possibilities.

But it does not stop there we also do embroidery on shirts, overalls, caps etc, for that everlasting love.

For more info contact us
[email protected]
0825301807

So almal het iewers iemand stout wat hul ken , iemand vol engerie en wat van kuier hou!!Kyk hoe oulik is die..N kroeg in...
06/09/2018

So almal het iewers iemand stout wat hul ken , iemand vol engerie en wat van kuier hou!!

Kyk hoe oulik is die..

N kroeg in jou sak , jy kan jou doppie weg steek in n hip flask , jy het jou eie sleutel ring wat jou bottel kan oop maak en jy het jou eie coaster sodat jy nie mors nie..

Hou in gedagte jy kan jou eie foto of logo op laat sit ...

Dis n oulike geskenkie vir daai kuier dier!!

R250 vir die stel..

Ons het nog vele meer ander produkte waarop jy jou eie persoonlike foto kan op sit

Kontak my vandag!

0825301807

Some embroidery items we did for a babyshower..
03/09/2018

Some embroidery items we did for a babyshower..

En ons gelukkige wenners se handoekies!!!Mooi neh!!Ons vra R275 vir so stel , kleur van jou keuse..(Badhandoek)(Kophando...
21/08/2018

En ons gelukkige wenners se handoekies!!!

Mooi neh!!

Ons vra R275 vir so stel , kleur van jou keuse..

(Badhandoek)
(Kophandoek)
(Waslappie)

16/08/2018

Hello julle mensies
..

Ons het bietjie goeie nuus..

Ons doen nou markte , feeste en kerk basare..

Kyk uit vir ons op die volgende datums..

Art Garden Kwekery and Bohiam Parys 25Aug 2018

Spring carnival 1 sep by die hoerskool se rugby veld parys

Hoop ons sien jul daar.

10/08/2018

En ons gelukkige wenner is Theresa Poolman baie geluk!!!!

Hou ons blad dop vir nog kompetiesies...

Unicorn cups we made for a happy client..R60 a cup..Remember you can personalize it how you want.
07/08/2018

Unicorn cups we made for a happy client..

R60 a cup..

Remember you can personalize it how you want.

Baby comfortor R350
07/08/2018

Baby comfortor R350

Address

Noorder Straat
Parys
9484

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

27633839731

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when IDE Designs & Embroidery Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share