Skipgo Piet Retief

Skipgo Piet Retief Skipgo Piet Retief Offers a Mini Skip Drop and Collection Service for Waste Removal Requirements for your Home and Business needs.

Skipgo Piet Retief provides rubble removal services to the following areas: Piet Retief, Amsterdam & Paulpietersburg.

02/04/2023
10/04/2020
13/10/2019

STEVE SE GEBED

Ag God. U ken my.
Ek is nie die vra-tipe nie.
Ek's meer die dankie-sê soort.

Daarom val ek vandag so met deur U huis in.
Dankie, dankie vir soveel.
Dankie vir my ouers en kinders en naaste.
Ag ek sluit vandag in die diere aan ons voete en die voëls daar bo, die mense ver en die mense naby.
Ek sluit sommer die kennisse in ag en sommer die vreemdelinge ook.

Dankie dat u alles so opgestel het dat ek daarvan niks sal sien as ek nie eers 'n bietjie dankbaar is nie.
Want selfs in my eensaamste uur is ek geseënd, en die res van die tyd voel ek my sommer voorgetrek.

Ek ken U nie altyd nie maar ek ken U hand in die dinge om my en U weet dis sommer hardkoppigheid om my blind te staar teen die res.
Maar as U iets wil gee vandag, gee tog dat ek met 'n dankbare oog alleen, U ryk opsies sal waarneem en reg sal kies sodat ook U trots sal wees in my gewone menslikheid.

Hier rond faal ons U meesal maar U ken ons.
Ons wil nie vyandig wees teenoor iemand nie.
Ons vra tog dat almal mag saamproe aan dié gevoortrekkery, die abundant grace, die visse van vreedsaamheid en die broodjies van berusting, want dis tog daar vir almal om te vat en daar's oorgenoeg om te deel.

Vandag bely ek dat ek niks hiervan sou kon waardeer sonder opregte dankbaarheid nie.
Nie my mense nie, nie my erfenis en taal nie, nie my land nie en nie my geskiedenis nie.
Maar U weet ek is tog maar toekomsmense.

Dis uit my dankbaarheid vir wat my toegestaan is dat ek dit en meer vir my kinders en hul nageslag wil hê.
Ek sal hulle solank dankbaar maak as U solank U hemelse moontlikhede vir hulle sal uitpak.
U hoef my niks te beloof nie.
Want ek beloof U dat hulle dit sal sien en die wêreld sal wil hê soos U vir ons bedoel het.

Nee, U hoef nie nou te antwoord nie.
Ek's mos maar altyd oop vir U sagte dans op my oorskulp.
Ek weet U kan sien dat my oë nie meer toe is nie.
Vergeef my.
Maar netnou mis ek tekens van U lig wat ontplof hier om my.

Dankie my God.
Dankie. Dankie.
Amen
Hofmeyr

19/03/2018

Skipgo Piet Retief Offers a Mini Skip Drop and Collection Service for Waste Removal Requirements for your Home and Business needs.

Bel vir Org, om al jou  tuin en bourommel, te kom verwyder.Baie bilikke pryse. Skips ook beskikbaar, op n maand basis.
20/06/2017

Bel vir Org, om al jou tuin en bourommel, te kom verwyder.Baie bilikke pryse. Skips ook beskikbaar, op n maand basis.

06/04/2017
April 2017 Special! R200 per dag
05/04/2017

April 2017 Special! R200 per dag

15/03/2017

Skipgo Piet Retief. Contact Org Rossouw 0615458961 for more detail on our prices and rates. Friendly and professional service.

Skipgo Piet Retief. Contact Org Rossouw 0615458961 for more detail on our prices and rates. Friendly and professional se...
15/03/2017

Skipgo Piet Retief. Contact Org Rossouw 0615458961 for more detail on our prices and rates. Friendly and professional service.

Address

15 Van Dykst
Piet Retief
2380

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00

Telephone

0615458961

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skipgo Piet Retief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share