Growbility Consulting

Growbility Consulting 30 years extensive experience in financing and portfolio management in Agric & Business Sector

09/01/2026

Opsoek na 'n lening vir Landbou & Besigheids eiendom, Huislening, Motor Finansiering of Werkskapitaal? Growbility kan u help met die aansoek, met 34 jaar se ondervinding en goeie sukses.

*SWARTLAND KORINGBEDRYF*Die koringbedryf gaan tans deur n baie moeilike fase. Dit is reeds die afgelope jare moeilik maa...
08/12/2025

*SWARTLAND KORINGBEDRYF*

Die koringbedryf gaan tans deur n baie moeilike fase. Dit is reeds die afgelope jare moeilik maar meer spesifiek die impak van die laaste twee jaar.

Verskeie faktore wat tot hiertoe bygedra het was onder andere:
1. Prys
2. Klimaat
3. Variasie in opbrengs
4. Graad probleme

Bogenoemde ten opsigte van kontantvloei/Inkomste.

Teen huidige mark pryse vir koring kan geen produsent voortbestaan in die volgende jare wat kom nie. Die regering moet drasties ingryp en verwys na Minister van Landbou. Oor die jare is daar baie samesprekings gehou met verskeie rolspelers, ongelukkig bly dit by praat. Die produsente wil nou "aksie" sien. Kan ons nog so n jaar oorleef, eenvoudig NEE. Ek werk jare reeds met produsente en kan sien hoe moeiliker dit gaan jaar na jaar. Die herstel periode het verskuif na tussen 4 tot 5 jaar. Invoere moet beter beheer word, daar sal ook daadwerklik na ons produsente gekyk word om genoeg voedsel te produseer aangesien voedsel sekerheid belangrik is. Die huidige situasie kan lei tot verdere werksverlies, verarming asook swakker bydrae tot die ekonomie. Dit plaas ook geweldige druk op uitbreidings in ondernemings. Die effek is baie meer as wat hier genoem word. Is tyd dat die organisasies meer betrokke raak op grondvlak.

Dit is nou tyd vir aksie, nie volgende jaar nie, nou, genoeg gepraat.

(Neem kennis dat bogenoemde my waarneming is en geen aanspreeklikheid aavaar vir enige verliese hetsy ook van watter aard)

Address

Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Growbility Consulting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share