11/08/2026
π§ WERKSGELEENTHEID | P&A CONTRACTORS π§
P&A Contractors is op soek na βn gemotiveerde, betroubare en leergierige persoon om by ons span aan te sluit.
Hierdie is βn uitstekende geleentheid vir βn jong persoon wat graag wil leer, praktiese ervaring opdoen en saam met βn groeiende onderneming ontwikkel.
π¨βπ§ Ideale ouderdom: 18β23 jaar
π Geldige bestuurslisensie
π Bereid om te leer en nuwe vaardighede aan te leer
βοΈ Blootstelling aan die diesel- en gasafdelings
π Opleiding en geleentheid vir groei
π 3 maande proeftydperk
π§ Stuur jou CV: [email protected]
π± WhatsApp: 083 602 1385
β° Aansoeke sluit 11 September 2026
Bou aan jou vaardighede. Groei saam met P&A Contractors. π οΈ
Piketberg JoinOurTeam