JOY,S POWN SHOP

JOY,S POWN SHOP verkoop van members.yskaste.radio's en meer sel 0839610092 0721392089

23/07/2017

Hi julle mense in Ladanna loer gerus in daar baie wat julle sal van hou...
Julle in nood kan jul goed gaan ruil vir kontant..

03/04/2017
09/03/2017

Hi jul alma,enige yskaste of wasmesjiene wat jul het.
Wil ruil vir kontant
Gaan gerus na die pantjie winkel.
Kan enigetyd in die dag gaan...

Eienaar van winkel
18/10/2016

Eienaar van winkel

10/10/2016

Goeie more
Was lanklaas in ladanna se winkel,Jul is welkom om Daar in te loer.
Enige iets wat Jul wil verkoop of gaan Koop,lower maar Daar in winkel.
DAAR IS dalk iets wat Jul,lank na gesoek het.

02/09/2016

HI JUL ALMA,AS JUL SITKSMERSTEL,YSKASTE,WAS MESJIEN EN ANDER MEUBELS HET,WAT ROND STAAN.
Skakel gerus,
Sal by jul Huis of woonstel opgetel word.
Maar onthou elektrise goed sal eers getoets word,Voor daar by jul afgekoop word.
Yskaste word daar Na gas GEKYK,en ook kondisie.
Sel 072 139 2089
083 961 0092
Witklipstr 14
sel 0799884563 is die direkte no om te skakel

Address

Polokwane

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JOY,S POWN SHOP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share