NL Fotografie

NL Fotografie "Ek vang graag spesiale oomblikke vas! Dit is so belangrik om herinneringe te bewaar! [email protected]

Sneak Peak van Jaydith Philander! HSP Matriekfaskeid 2017
26/08/2017

Sneak Peak van Jaydith Philander! HSP Matriekfaskeid 2017

25 Augustus 2017
Jaydith jy was 'n fees om af te neem! Jy is een pragtige meise en jy het asemrowend gelyk. Hoop jy geniet die foto's.

25 Augustus 2017Jaydith jy was 'n fees om af te neem! Jy is een pragtige meise en jy het asemrowend gelyk. Hoop jy genie...
26/08/2017

25 Augustus 2017
Jaydith jy was 'n fees om af te neem! Jy is een pragtige meise en jy het asemrowend gelyk. Hoop jy geniet die foto's.

Die Mooie Juf Carolus en haar matriekklas. Graad 12 A!
12/08/2017

Die Mooie Juf Carolus en haar matriekklas. Graad 12 A!

19/07/2017

Dit was baie lekker om julle tweetjies af te neem. So lekker gelag oor die arme ou nie geweet het hy word vandag afgeneem nie. Mooi Tremaine!

Dit was baie lekker om julle tweetjies af te neem. So lekker gelag oor die arme ou nie geweet het hy word vandag afgenee...
19/07/2017

Dit was baie lekker om julle tweetjies af te neem. So lekker gelag oor die arme ou nie geweet het hy word vandag afgeneem nie. Mooi Tremaine!

Sneak Peak van vanoggend se paartjie!
01/04/2017

Sneak Peak van vanoggend se paartjie!

Nadia dit was die grootste voorreg om jou en jou pragtige klein dogtertjie af te neem. Dit was regtig so 'n lekker oggen...
25/03/2017

Nadia dit was die grootste voorreg om jou en jou pragtige klein dogtertjie af te neem. Dit was regtig so 'n lekker oggend!

25/03/2017

Hello daar almal! My webtuiste is op die oomblik nie op datum nie. Ek is baie jammer daaroor. Dit sal definitief aan die einde van Maart weer reg wees. As jy enige vrae het of my foto's wil sien, hou asb my Facebook blad dop tot dan! Dankies x

Sneak peak - Wat 'n baie lekker shoot saam met hierdie ma & dogtertjie....Julle was 'n plesier om af te neem. So vriende...
25/03/2017

Sneak peak - Wat 'n baie lekker shoot saam met hierdie ma & dogtertjie....Julle was 'n plesier om af te neem. So vriendelik en spontaan!

Hier is nog 'n paar fototjies saamgegooi van Natasha Von Waltsleben en Karel Barend von Waltsleben se groot dag!
24/03/2017

Hier is nog 'n paar fototjies saamgegooi van Natasha Von Waltsleben en Karel Barend von Waltsleben se groot dag!

4 Maart 2017 - Wat 'n voorreg om eers julle verlowing en nou julle troudag af te neem. Julle lyk prentjie mooi saam!

Ek deel graag my fotosessie saam met my eie ou prinses! Dit is so lekker om die onskuld van 'n kindjie af te neem! Die l...
21/03/2017

Ek deel graag my fotosessie saam met my eie ou prinses! Dit is so lekker om die onskuld van 'n kindjie af te neem! Die lewe is vir hulle sooooo lekker!

Address

Porterville
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NL Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NL Fotografie:

Share

Category