U Tech Security

U Tech Security Our Services are: Installation of CCTV, Alarm systems, Monitoring and Response of Alarms and All alarm repairs or upgrades.

09/11/2023

Pos beskikbaar te Porterville.
Gewapende reaksie offisier.
Vereiste:
Graad C en Gewapende reaksie
Sober gewoonte
Bereid om skofte te werk
Geldige bestuurders lisensie
Stuur cv aan [email protected]

08/09/2023

Vakante poste beskikbaar te Porterville.

Beheerkamer operateur
Moet Psira C graad geregistreer wees
Sober gewoontes
Bereid wees om skofte en oortyd te werk
CCTV en Alarm kennis n voordeel.
Verkieslik van Porterville, en of omgewing.

Gewapende reaksie beampte
Psira geregistreer C graad met gewapende reaksie
Sober gewoontes
Verkieslik van Porterville, en of omgewing
Bereid wees om skofte en oortyd te werk.
Geldige rybewys.
Vuurwapen bevoegdheid n voordeel

Stuur C.V. aan [email protected].
C.V. asb nie meer as 2 bladsye.

Niks sal hul keer om te steel..insluitend kameras!
08/09/2023

Niks sal hul keer om te steel..insluitend kameras!

U Tech Sekuriteit was darem ook deel van die Porterville Skougronde . Well done aan n suksesvolle geleentheid!Foto. Stan...
03/09/2023

U Tech Sekuriteit was darem ook deel van die Porterville Skougronde . Well done aan n suksesvolle geleentheid!
Foto. Stanley Vermeulen.
Sekuriteitswag.

U Tech sprei sy vlerke na Moorreesburg en Koringberg. Armed Response voertuig sowel as enige Tegniese hulp. Skakel ons k...
24/08/2023

U Tech sprei sy vlerke na Moorreesburg en Koringberg. Armed Response voertuig sowel as enige Tegniese hulp. Skakel ons kantoor vir enige verdere inligting of afspraak.

U Tech verwelkom nog nuwe kliente.Piketberg, dankie vir die vertroue in ons. U veiligheid ons prioriteit!
24/08/2023

U Tech verwelkom nog nuwe kliente.
Piketberg, dankie vir die vertroue in ons. U veiligheid ons prioriteit!

Aan al ons kliente  -  Baie Dankie vir jul lojale  ondersteuning en Glo in U Tech om U Veiligheid 1ste te stel. 7Jaar de...
22/08/2023

Aan al ons kliente - Baie Dankie vir jul lojale ondersteuning en Glo in U Tech om U Veiligheid 1ste te stel. 7Jaar deur baie ups en downs maar op nog meer!
Dankie aan die personeel wat by bestuur staan en help, sonder jul sou ons dit nie kon doen nie!..Michael,Stanley,Stacey,Anthea jul Rock!
En op ons nuwe uitbreiding!

U Tech verwelkom nog n nuwe klient! U veiligheid ONS prioriteit!
13/01/2023

U Tech verwelkom nog n nuwe klient! U veiligheid ONS prioriteit!

Ons verwelkom nog kliente...U Veiligheid Ons Prioriteit!
04/12/2022

Ons verwelkom nog kliente...U Veiligheid Ons Prioriteit!

Well done AR Rico Pieterse  en Bernard met die vang van n inbreker vanoggend...Mense sien hoe klein is die spasie...En d...
01/12/2022

Well done AR Rico Pieterse en Bernard met die vang van n inbreker vanoggend...Mense sien hoe klein is die spasie...En die vakansie het nog nie eens begin nie...

Sterkte aan al die Hoerskool Porterville matrieks met jul eind eksamen. So bevoorreg om deel  van jul veiligheid te kan ...
01/11/2022

Sterkte aan al die Hoerskool Porterville matrieks met jul eind eksamen. So bevoorreg om deel van jul veiligheid te kan wees.
U Tech Span.

Address

1 Voortrekker Street
Porterville
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when U Tech Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to U Tech Security:

Share