02/10/2019
Goeie middag almal ek maak etes vir mense wat nie in die oggend kos WERK toe vat nie en wat we'll honger raak deur die dag en vir mense wat in die aand gewerk het en nie wil gaan kos maak as hulls by die huis kom nie want hulle is te MOEG laat weet as julle sal belang STEL daar in ek ga post watse ontbyt ek als maak en Dan kan julle maar my net laat weet lekke daggie vir almal