18/09/2023
Nog net 1 week - Jenny Internet Chubby Chick Heritage Day Klub gholfdag DV op 25 September 2023!!!
Ander borge: Mypol, Agricol, Eskort, Plumber's Depot, Engen Uncle Arthur's, SAB en KWV!!!
Veld amper vol gholfers en meer as 60 stalletjies by ons Mark! Hoe gebless is ons! Dankie, dankie Here! ๐๐๐
Kom maak gerus 'n draai by Potch Buiteklub op die vakansiedag, Maandag!
Gholf begin om 10h00am,
Mark vanaf 10h00 tot 18h00,
En... natuurlik, braai na afloop van die prysuitdeling!!! Almal welkom! Braaipakke te koop by die kroeg en bykosse sal voorsien word! Yay - gaan weer een vir die boeke wees! Sien julle almal daar!!! Xx โค๏ธ