Flowjet West CC

Flowjet West CC Verskaffers en herstel dienste van hidroliese pompe, pype en passtukke. Kontak ons gerus vir enige n

26/03/2026

Ons landlyn is weer in werking! Skakel ons gerus by 018 293 1544.

05/03/2026

Ons landlyn is
weer in werking!

Send a message to learn more

26/02/2026
17/04/2025

Ons sluit vanmiddag 3uur vir die Paasnaweek en heropen weer Dinsdag 7:30 vm. Ons wens u en u gesin 'n geseënde naweek toe.

Send a message to learn more

Dit is kletsnat in die Industriële gebied!
18/02/2025

Dit is kletsnat in die Industriële gebied!

Hard aan die werk hier by Flowjet West!   Geen silinder is te groot vir ons nie, al vat dit 5 manne se saamwerk!   Die g...
12/02/2025

Hard aan die werk hier by Flowjet West! Geen silinder is te groot vir ons nie, al vat dit 5 manne se saamwerk! Die geel valvebank is ook "splinternuut"gemaak!

Net 'n blyk van waardering aan ons getroue werkers- dit was 'n rowwe maand!  Natuurlik is daar niks so lekker soos 'n Vr...
31/01/2025

Net 'n blyk van waardering aan ons getroue werkers- dit was 'n rowwe maand! Natuurlik is daar niks so lekker soos 'n Vrydag braai nie.

Address

45 Ross Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27182931544

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flowjet West CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flowjet West CC:

Share