21/10/2021
๐ฉ๐ฎ๐ป๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ถ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ด๐ฒ๐๐ธ๐ถ๐ฒ๐ฑ๐ฒ๐ป๐ถ๐
๐ฎ๐ญ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ญ๐ต๐ฑ๐ฎ โ ๐๐ฎ๐ป๐ ๐ ๐ฒ๐ฟ๐ฒ๐ป๐๐ธ๐ ๐๐๐ฒ๐ฟ๐ณ
Hans Merensky, gebore op 16 Maart 1871, was โn Suid-Afrikaanse geoloog, prospekteerder, wetenskaplike, omgewingsbewaarder en weldoener. Hy was die ontdekker van: (a) ryk alluviale diamantneerslae by Alexanderbaai in Namakwaland; (b) reuseplatinum- en chroomriwwe by Lydenburg, Rustenburg en Potgietersrus wat gelei het tot die oprigting van die wรชreld se grootste platinummyne; (c) fosfate en koper by Phalaborwa in die Transvaalse laeveld; (d) goud in die Vrystaat en (e) die grootste chroomneerslag ter wรชreld by Jagdlust naby Pietersburg.
Lees hier meer oor hom: https://bit.ly/3jbllGm