09/06/2026
Marli stap ná werk kar toe.
Dis winter. Dis donker. Die parkeerarea is stiller as gewoonlik.
Toe sy agterkom iemand hou haar dop, het sy nie gewag om uit te vind wat volgende gebeur nie.
Dankbaar vir haar draagbare paniekknoppie van Mooirivier Beskerming!
📍 Hulp is net een knoppie weg.
📞 Skakel Mooirivier Beskerming vir meer inligting 018 297 0796 of klik op die volgende skakel: https://mooirivierbeskerming.co.za/panic-assist-gps-tracker/