28/08/2026
Dit is 'n voorreg om met die Potch Geesfees geassosieer te word. Ons sien uit na 'n heerlike naweek.
| ๐๐ข๐ฆ๐๐-๐๐ข๐ก๐๐ง๐๐จ๐ฅ |
โn Groot dankie aan Printing Things - Pty Ltd โ nie net een van ons gewaardeerde Losie-donateurs vanjaar nie, maar ook ons amptelike drukkersvennoot by die Potch Geesfees!
๐จ๏ธโจ Van programme en plakkate tot die talle gedrukte elemente wat die fees tot lewe bring, is Printing Things โn belangrike deel van wat agter die skerms gebeur. Ons waardeer hul ondersteuning, professionaliteit en bereidwilligheid om saam met ons te bou aan โn fees vir die gemeenskap, deur die gemeenskap. Dankie dat julle saam met ons terug ploeg! ๐
๐
28 โ 29 Augustus 2026
๐ Lekwena Privaat Wildreservaat, Potchefstroom
๐๏ธ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐๐ท๐ถ๐ฒ๐ ๐ป๐ผ๐ ๐ฏ๐ฒ๐๐ธ๐ถ๐ธ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ผ๐ฝ ๐ง๐ถ๐
๐๐ฎ:
https://tickets.tixsa.co.za/event/potchgeesfees2026
๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ซ