08/09/2026
Baie dankie vir die mooi gebaar Olive Branch Familie Tuiste
Bug Bear is in die gemeenskap, vir die gemeenskap. Groot genoeg om te vertrou, klein genoeg om, om te gee.
๐ชฒ๐ โn BAIE GROOT DANKIE AAN BUGBEAR! ๐๐ชฒ
Ons wil graag uit ons harte uit Guillaume Venter en die span van Bugbear bedank vir hul ongelooflike hulp en ondersteuning. ๐๐ผ
Bugbear het nie net vir ons โn groot afslag gegee nie, maar het ook die gif vir die termiete gratis kom toedien. ๐ โค๏ธ
Sulke vrygewigheid en bereidwilligheid om โn handjie te help maak โn reuse verskil. Ons waardeer die tyd, moeite en ondersteuning opreg en is ongelooflik dankbaar vir mense en besighede wat bereid is om terug te gee. ๐ฟ
Guillaume en Bugbear, BAIE DANKIE vir julle omgee en ondersteuning!
Julle het vir ons gewys dat โn klein gebaar van omgee โn groot verskil kan maak. โค๏ธ
Ons waardeer julle van harte! ๐