LMT Whole Brain Practitioners

LMT Whole Brain Practitioners Qualified NBI® practitioners specializing in whole brain living, managing and teaching.

Ons het lekker saam gekuier en saam ged**k by 131 on Herbert Baker saam met AfriForum Sakenetwerk. Altyd lekker om mekaa...
21/01/2026

Ons het lekker saam gekuier en saam ged**k by 131 on Herbert Baker saam met AfriForum Sakenetwerk. Altyd lekker om mekaar se denkvoorkeure beter te leer ken.

Kontak ons om meer hieroor uit te vind vir jou organisasie!

Dit was weer hierdie week my voorreg om die finaliste en beoordelaars van die AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van ...
08/11/2025

Dit was weer hierdie week my voorreg om die finaliste en beoordelaars van die AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar 2025-kompetisie se denkvoorkeurprofiele met hulle te bespreek. Dankie Okay Deer dat jy my passie hiervoor vasgevang het!

Ons het die voorreg gehad om weer by Hoërskool Reitz met die gr. 11 groep van hierdie jaar te kuier. Die skool belê in d...
13/09/2025

Ons het die voorreg gehad om weer by Hoërskool Reitz met die gr. 11 groep van hierdie jaar te kuier. Die skool belê in die leerders deur 'n Denkvoorkeursessie as deel van hulle leierskapidentifiseringskamp in te werk. Hier is een van die leerders se terugvoer:

Wat vir my uitgestaan het, was hoe akkuraat die profiel my sterkpunte en manier van d**k beskryf het en ek het besef ek het sekere denkwyses wat ek nie altyd raakgesien het nie, en dit help my verstaan hoekom ek sekere dinge makliker of moeiliker vind.

Wil jy ook belê in jouself, jou gesin of jou werksmense? Kontak ons vir meer inligting.

Dit was 'n voorreg om saam met die finaliste en beoordelaars van die AfriForum Sakenetwerk Entrepreneur van die Jaar-kom...
05/10/2024

Dit was 'n voorreg om saam met die finaliste en beoordelaars van die AfriForum Sakenetwerk Entrepreneur van die Jaar-kompetisie te kuier hierdie week. Hulle het nie net meer van hul eie denkvoorkeure geleer nie maar ook hoe om dit te gebruik in hulle besighede en persoonlike lewe.

26/08/2024
Hierdie week het ons tyd spandeer saam met Adelphos - 'n groep pastoorspare wat mekaar emosioneel, geestelik en met best...
09/03/2024

Hierdie week het ons tyd spandeer saam met Adelphos - 'n groep pastoorspare wat mekaar emosioneel, geestelik en met beste praktyke ondersteun. Dit was kosbaar om die beginsels van heelbreindenke met hulle te deel en ook hulle geloofsprofiele te ontdek.

Dit was net 'n plesier om 2 dae saam met hierdie oulike klomp studente en personeel van Koinonia Discipleship Training A...
28/02/2024

Dit was net 'n plesier om 2 dae saam met hierdie oulike klomp studente en personeel van Koinonia Discipleship Training Academy - KDTA tyd te spandeer. Studente kon soveel van hulself ontdek en ook mekaar beter verstaan. Nou Kkn die res van die jaar net nog meer aangenaam wees.

Tweede dag saam met Christo Maree om NBI te fasiliteer. Wat 'n fees 🤣🤣👍🏻👍🏻 en wat 'n ontdekkingsreis 🎁 🤩

Address

Pretoria

Telephone

+27833980023

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LMT Whole Brain Practitioners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LMT Whole Brain Practitioners:

Featured

Share