Bie_Hier veiling

Bie_Hier veiling Koop en verkoop! Unieke en alledaagse ...

๐ŸŽ„Vir die roekelose tyd van die jaar!Adhesive straping for sport or other injuries.R60 per rol or R250 per boxKleefband v...
22/12/2025

๐ŸŽ„Vir die roekelose tyd van die jaar!

Adhesive straping for sport or other injuries.

R60 per rol or R250 per box

Kleefband vir sport of ander beserings.

(6 rolls per box)
Kontak: 073 822 2654

28/09/2025
Vlekvrye staal bakkeH.14.5cm ร— B.11cm ร— L.28cmR160 per bak.5 BeskikbaarStainless steel containers H.14.5cm ร—B.11cm ร— L.2...
11/07/2025

Vlekvrye staal bakke
H.14.5cm ร— B.11cm ร— L.28cm
R160 per bak.
5 Beskikbaar

Stainless steel containers
H.14.5cm ร—B.11cm ร— L.28cm
R160 per container
5 Available

073 822 2654

Vlekvrye staal bakkeH.9.5cm ร— B.11cm ร— L.28cmR140 per bak.4 BeskikbaarStainless steel containers H.9.5cm ร—B.11cm ร— L.28c...
11/07/2025

Vlekvrye staal bakke
H.9.5cm ร— B.11cm ร— L.28cm
R140 per bak.
4 Beskikbaar

Stainless steel containers
H.9.5cm ร—B.11cm ร— L.28cm
R140 per container
4 Available

073 822 2654

"Field guide to mammals of Southern Africa "deur Chris en Tilde Stuart.ISBN 978-1-77007-404-0 R150 Kontant
02/06/2025

"Field guide to mammals of Southern Africa "deur Chris en Tilde Stuart.
ISBN 978-1-77007-404-0
R150 Kontant

*Kom kuier saam by die Bultfontein fees!*๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บSaterdag 4 Desember 2021 10h00 tot laatRibbraai kompetisie (Deelnemers brin...
17/11/2021

*Kom kuier saam by die Bultfontein fees!*๐Ÿ’ƒ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ๐Ÿ•บ
Saterdag 4 Desember 2021 10h00 tot laat
Ribbraai kompetisie (Deelnemers bring eie ribbetjies om te braai)
Worsbroodjies (R30 โ€“ bestel asb voor of op 29 November 2021)
Hindernisbaan R50pp
Stalletjies
Veiling om 14h00
Kontak 067 406 8615 vir bestelling van worsbroodjies en om stalletjies te bespreek
Whatsup groep https://chat.whatsapp.com/Li6VtLaFsSo9Z8TjB9ajer - fotos van die items wat opgeveil gaan word sal hier gedeel word
Almal is welkom! Bring gerus vriende en familie. Fondse wat ingesamel word sal gebruik word vir die versorging van die behoeftige gesinne in ons omgewing.

WhatsApp Group Invite

Address

110 Akasia Street
Pretoria
0120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bie_Hier veiling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share

Category