Anlia's Gastehuis

Anlia's Gastehuis Anlia's Gastehuis offers quality selfcatering accommodation in Faerie Glen, Pretoria. No pets allowed

19/10/2025

Please note that the Guesthouse is fully booked until further notice. Thank you!

18/01/2025

Anlia's Gastehuis is fully booked until April 2025.

18/04/2024

Anlia's Gastehuis, in Faerie Glen, is weer beskikbaar indien enige iemand akkommodasie benodig. Ideaal vir korttermyn of langtermyn akkommodasie. 'n Verlaagte tarief (per maand bedrag), indien langer as 3 weke, geld. Bring net jou klere en trek in. Die huis is ten volle toegerus vir tot 5 persone. Skakel gerus vir tariewe.

Anlia's Gastehuis. Ten volle gemeubileerde 3- slaapkamerhuis is weer beskikbaar vir kort tot langtermyn verhuring. Kortt...
26/06/2023

Anlia's Gastehuis. Ten volle gemeubileerde 3- slaapkamerhuis is weer beskikbaar vir kort tot langtermyn verhuring. Korttermyn vanaf R800 per nag of langtermyn (langer as 1 maand) teen R17 000 per maand.
Ideale verblyf vir diegene wat wag vir visums vir emigrasie, eiendomme wat verkoop is of besoek aan hospitale in Pretoria.
Skakel of whatsapp gerus die nommer op die Facebookblad.

Anlia's Gastehuis is weer beskikbaar. Dit is 'n baie gerieflik woning vir dié wat wag terwyl hulle woning geregistreer w...
01/05/2023

Anlia's Gastehuis is weer beskikbaar. Dit is 'n baie gerieflik woning vir dié wat wag terwyl hulle woning geregistreer word of dié wat moes uittrek omdat hulle woning reeds verkoop is en hulle nog kinders het wat 'n termyn op skool moet klaarmaak. Maar natuurlik ook beskikbaar vir kort termyn akkommodasie terwyl 'n geliefde siek in die hospitaal is of vir funksies in en om Menlyn.
Skakel of whatsapp gerus die nommer in die Anlia's Gastehuis se Facebookblad vir verdere navrae en beskikbaarheid.
https://www.facebook.com/Anliasgastehuis?mibextid=ZbWKwL

23/11/2022

Anlia's Gastehuis is weer beskikbaar van die 1ste Desember 2022 tot die 18de Desember. Ten volle toegerus vir Selfsorg-akkommodasie met 3 slaapkamers wat 'n maksimum van 5 mense kan akkommodeer. Indien julle verblyf benodig in Pretoria-Oos, skakel ons gerus! Kyk vir ons kontakbesonderhede op ons Facebookblad.
Ongelukkig geen troeteldiere.

25/06/2022
Anlia’s Selfsorg Gastehuis bied gehalte verblyf aan in Faerie Glen, Pretoria vir een tot vyf persone. Ontspan in ons gro...
21/06/2022

Anlia’s Selfsorg Gastehuis bied gehalte verblyf aan in Faerie Glen, Pretoria vir een tot vyf persone.
Ontspan in ons groen lushof terwyl jou motors veilig in ons dubbel toesluitmotorhuis met afstandbeheerder slaap.
Ons bied ‘n ten volle toegeruste huis waarvan die hele huis tot die beskikking van die gaste is.
Ons groot, ruim kamers is ingerig met die volgende grootte beddens:
Hoofslaapkamer Koninginsgrootte bed en en suite badkamer
2de Slaapkamer Dubbelbed met ‘n gedeelde badkamer
3de Slaapkamer ¾ bed met ‘n gedeelde badkamer

Ons sakpas fooie sluit skoonmaakdienste elke derde dag (naweke uitgesluit) in.
R800 per nag (1 of 2 persone in Hoofslaapkamer)
R1000 per nag (3 of 4 persone in twee slaapkamers)
R1100 per nag (3 to 5 persone in drie slaapkamers)

Die volgende geriewe is ook vir ons gaste ingesluit:
Gratis Wifi
TV met DSTV en Netflix beskikbaar asook wasmasjien en skottelgoedwasser.
Elektroniese afstandbeheerde hek
‘n Groot tuin en braai area

Sentraal geleë, ideaal vir sportbyeenkomste, Sosiale en Musiekbyeenskomste, dokters en hospitaalafsprake en korttermyn-verhuring.
(Langtermyn-verhuring ook beskikbaar teen 'n korting wat individueel bepaal sal word)

Ongelukkig geen troeteldiere nie
Rookvrye Gastehuis.

Ligging:
Winkelsentrums
Pick n Pay Hypermarket 800m
Atterbury Value Mart 1km
Dischem Sentrum Olympus 2km
Olympus Village. 4km
Woodlands Boulevard 6.7km
The Grove Shopping Centre 6.9km
En talle ander

Sosiale Sport en Musiekbyeenkomste
Royal Fins Aquatics 94m
Menlyn Events Arena 3.3km
Loftus Versveld Stadium 10km

Hospitale
Pretoria Oos Ooginstituut 600m
Cintocare hospitaal 3.5km
Life Faerie Glen Ortopediese Hospitaal 2.5km
Netcare Pretoria Oos Hospitaal 5 km
Life Wilgers Hospitaal 7.7km

Skole:
Hoërskool Garsfontein 2.7km
Maragon College Olympus 4km
St Albans College 4km
Menlo Park Hoërskool 7.4km

Stuur asb 'n private boodskap op facebook vir besigtiging en verdere inligting.

Address

604 Graaff Reinet Street
Pretoria
0081

Telephone

+27765628303

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anlia's Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anlia's Gastehuis:

Featured

Share