RVGG Artists

RVGG Artists RVGG Artists Management

We specialise in artist bookings and artist management. Our portfolio currently consists of:
• Neil Somers

10/02/2023

💥💥Die aap is uit die mou!!!💥💥

IS JY 'N VLEISVRETER???...

2📆 24 Februarie om 12:00 die middag stel ek en Adam Tas 'n splinternuwe lied vry wat julle gaan laat lekker kry tot in die klein toontjie. Sy naam is, soos julle kan sien,

Saam met hom kom 'n musiekvideo wat mense NIE gaan verwag nie...😉
Laat ek net sê ons het 2 witwarm akteurs gekry om in die video hulle lywe akteurs te hou.

Ons kan nie wag dat julle dit aanskou nie!!!

💥🥩🥩24 FEBRUARIE ⏰12:00...🥩🥩

HOU DOP.🤯

Afrikaans is Groot

RVGG Artists

Conrad Hero

Somethingraphic

09/01/2023

Uit die wegspring blokke en wil weet...Waar moet ek kom optree die jaar?? Kontak RVGG Artists en boek NOU jou datum en ons maak saam jou funksie of fees 'n onvergeetlike een!!

Let's go!

08/08/2022
02/08/2022

'n Vierbal saam met Neil Somers?!
Stuur 'n epos aan [email protected] en bespreek NOU!

29/07/2022

“Neonlig Nagdans” beloof om ʼn treffer te wees wat aanhangers oor en oor sal wil luister.

22/07/2022

𝐍𝐞𝐢𝐥 𝐒𝐨𝐦𝐞𝐫𝐬
Neonlig Nagdans - 7 Dae om te gaan!

Die musiekvideo gaan eksklusief eerste op Maroela Media vrygestel word , en die enkelsnit word ook eerste gespeel op radio by GROOTfm 90.5 op 29 Julie 2022.

Neonlig Nagdans is die 2de enkelsnit vanaf sy nuwe album, Jy Is Water, waarvan die eerste enkelsnit met dieselfde naam in September 2021 vrygestel is.

Neonlig nagdans se tema gaan oor verhoudings wat eindig en die partye se verskillende maniere hoe hulle dit verwerk. Party doen dit op hulle eie, alleen met hulle eie gedagtes en dalk 'n paar items wat hulle help om dit makliker te maak.

Ander sal dadelik mense om hulle wil hê wat die aandag van die realiteit af kan kry. Sosiale interaksie is natuurlik een manier om dit te doen, maar die kans dat jy weer daardie persoon gaan raakloop en ou wonde oopkrap is deesdae amper verseker.

Neonlig Nagdans se klank kan opgesom word as Kontemporêre Country met 'n "Pop" gevoel. Dis iets wat mense oor en oor sal wil luister.

📧 [email protected]



Die Land
Graaff Brakes
Peens Group

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RVGG Artists posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share