Baby Zen

Baby Zen Antenatal classes and Postnatal baby massage

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Olimba Tshidi Seabela, Marius Schmidt
11/03/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Olimba Tshidi Seabela, Marius Schmidt

06/03/2026

Kyk nou net! Twee klein niggies saam in EduKleuter kampus. Hulle mammas, ook niggies ,was ook saam in die kleuterskool by Kleine Einstein.Bianca en Surina

05/03/2026
05/03/2026

I got over 20 reactions on one of my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

26/02/2026


✨ 2026 Swangerskapsbewustheidsdag was ’n ongelooflike hoogtepunt! ✨Wat ’n dag vol inspirasie, liefde en gemeenskap! ’n G...
26/02/2026

✨ 2026 Swangerskapsbewustheidsdag was ’n ongelooflike hoogtepunt! ✨
Wat ’n dag vol inspirasie, liefde en gemeenskap! ’n Groot dankie aan elke mamma en pappa wat saam met ons kom vier het, en aan al die uitstallers en ondersteuners wat hierdie dag só besonders gemaak het.

💖 Julle energie en betrokkenheid het die dag laat leef – dit was ’n viering van gesinne, nuwe begin en die wonder van lewe.

Ons kan nie wag vir die volgende spesiale geleenthede wat voorlê nie… 🌸 Kom wees deel van die reis, want saam maak ons herinneringe wat bly!

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Monique Visser, Meggan Barnard, Ansuné Sonnekus
26/02/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Monique Visser, Meggan Barnard, Ansuné Sonnekus

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Santa Dorfling, Bennie Dorfling Lindsay ...
24/02/2026

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Santa Dorfling, Bennie Dorfling Lindsay Dawson Occupational Therapist

16/02/2026

Sluit by ons aan vir ’n pragtige en insiggewende Swangerskapbewustheidsdag by EduKleuter Kampus Centurion op 21 Februarie 2026 🤍👶

Hierdie spesiale oggend bring ervare professionele persone saam om praktiese leiding te gee oor swangerskap, voeding, borsvoeding, sensoriese ondersteuning en voorbereiding vir geboorte en moederskap 🌿

Of jy verwag, beplan, of iemand op hierdie reis ondersteun, bied hierdie werkswinkel waardevolle kennis, verbinding en ondersteuning 🤱✨

Survival CPR sal daar wees en geskenkbewyse en ’n GRATIS Baba- en Kinder-KPR en Noodhulp Kursus weggee 🎁🚑 Ons kursusse is geakkrediteer deur die American Heart Association en word aangebied deur ICU- en Trauma-gespesialiseerde Verpleegkundiges met uitgebreide noodsorg-ervaring. Hierdie praktiese opleiding rus ouers en versorgers toe met die vaardighede om met selfvertroue in noodgevalle op te tree ❤️

Ondersteun hierdie wonderlike werkswinkel en help om gesinne toe te rus met die selfvertroue en hulpmiddels vir ’n gesonde begin 🌸

Het jy al bespreek? Dis verniet!!Kom geniet dit net!
16/02/2026

Het jy al bespreek?
Dis verniet!!
Kom geniet dit net!

Address

511 Jochemus Street Erasmuskloof
Pretoria
0048

Opening Hours

Tuesday 19:15 - 20:45
Saturday 10:00 - 23:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baby Zen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share