08/05/2026
MOET U TIENERKIND VAKKEUSES MAAK.......EK KAN HELP!
NBI Brein profiel: NBI® Studente Profiel (10-15 jaar)
Gedurende hierdie jare betree kinders ‘n nuwe fase waar die skoolomgewing en sosiale interaksie uiters
invloedryk is. Kinders het ‘n nuwe vlak van begrip en ondersteuning nodig om die uitdagings van hierdie nuwe
wêreld die hoof te bied.
Die NBI® Studente Profiel kan kinders help om:
• ‘n Goeie begrip te kry van hoe hulle verkies om te d**k
• ‘n Positiewe selfbeeld te ontwikkel
• Die regte vakkeuses te maak
• Kreatiewe denkers te word
• Meer effektief met stres te handel
• Volgens hulle denkvoorkeure te studeer.
Tyds duur: 15 -25 Minute
Kontak my gerus via epos: [email protected] of Whatsapp: 066 232 4644