01/09/2025
Klein, Kreatief, Ons JOKI oor Besigheid!
🔸 Slegs R375 per maand – Kry professionele aanlyn bemarking wat jou besigheid laat uitstaan.
Ons bied:
✅ Ons unieke vertrouens-merk – ’n simbool wat wys jou besigheid is betroubaar en nie ’n scam nie. Klante kan dus met gemoedsrus by jou koop.
✅ Maandelikse aanlyn bemarking – ons plaas jou besigheid in die kollig.
✅ Advertensies & inhoudskepping – jy voorsien die inhoud, ons maak dit mooi en pas dit aan vir advertensies.
✅ Goeie sigbaarheid – nie net op ons blad nie, maar ook in relevante groepe en gekose areas naby jou besigheid se fisiese ligging.
💡 En dit is nie al wat ons bied nie! Ons het ook groter pakkette en ekstra opsies vir besighede wat nog meer sigbaarheid en groei wil hê. Waar ons als voorsien, fotographie, videos en waar ona als by jou besigheid kom doen.
👉 Vertrou vóór jy berou. Laat ons jou help om meer mense deur jou deur te kry – professioneel, kreatief en betroubaar.
📩 Kontak ons nou:
📱 076 047 0830
📧 [email protected]