31/07/2017
Belangrike kennisgewing vir vuurwapeneienaars
Werk u in die buiteland en ervaar 'n probleem om u vuurwapen tuis te laat sonder direkte toesig?
Stoor jy boedelvuurwapen in jou kluis sonder eksekuteurs toestemming of amptelike stoorpermit van die Suid-Afrikaanse Polisiediens?
Oorweeg jy om 'n vuurwapen van 'n privaat individu te koop en ietwat ongemaklik dat die vuurwapen aan 'n ander individu verkoop kan word terwyl jy wag vir jou lisensie ?
Firearm Storage bied 'n veilige bewaring fasiliteit vir wye verskeidenheid van verskillende vuurwapen tipes. Kontak ons by 012 664 7628 vir meer inligting.