28/05/2026
Wie kort βn blazer as jy βn DAB pomp het?
Kom more na die opening van ons LJR Pummps Centurion tak en beleef LIVE demonstrasies van die nuutste DAB pompe in aksie!
Moenie uitmis op kwaliteit, krag en professionele advies vir al jou pompbehoeftes nie.
π LJR Pumps Centurion
Ons sien jou daar!