RPK Secretarial Services

RPK Secretarial Services For all your Company & Close Corporation needs. We Register new Companies and do all changes to exis

06/11/2024
23/09/2024
Het jy geweet daar is 'n gebed genaamd die "Ek weet nie"-gebed? Dit is baie geestelik. Jy gaan net iewers stil, weg van ...
04/07/2024

Het jy geweet daar is 'n gebed genaamd die "Ek weet nie"-gebed? Dit is baie geestelik. Jy gaan net iewers stil, weg van die gewoel en geraas van die lewe en jy stap tot in die hart van God en jy sê, "Ek weet nie."
Ek weet nie waarheen om van hier af te gaan nie.
Ek weet nie wat gebeur of hoekom dit gebeur nie.
Ek weet nie hoe om dit te verwerk nie.
Ek weet nie wat om met hierdie emosies te doen nie.
Ek weet nie hoe om hierdie situasie te hanteer nie.
Dit dek baie van ek weet nie.
En dan, met watter stowwerige klein sandkorreltjie van geloof jy ook al oor het, sê jy:
"Maar U weet." En jy los dit daar.
Skrywer onbekend

24/07/2021
01/05/2020

We are open for business again.
For all your Master's and CIPC related work contact us.

Address

Pretoria

Opening Hours

09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RPK Secretarial Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to RPK Secretarial Services:

Featured

Share