11/09/2017
"Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte." - Spreuke 31:31
Majestic Photography sal graag wil deel in die afsluiting tot jou werk op skool. Skakel ons vandag om 'n afspraak te maak vir jou matriekafskeid foto sessie.