Dignity Grave Care

Dignity Grave Care Weekly cleaning/maintenance of your loved one's last resting place...with dignity and lots of love!

Baie trots op die diens wat ons lewer! Ons kan enige rusplek in 'n prentjie omskep en dit so onderhou!
12/12/2018

Baie trots op die diens wat ons lewer! Ons kan enige rusplek in 'n prentjie omskep en dit so onderhou!

Dignity Grave Care sal met graagte jou geliefde se laaste rusplek skoonmaak/onderhou en in Ere behou soos dit hoort! LIK...
12/12/2018

Dignity Grave Care sal met graagte jou geliefde se laaste rusplek skoonmaak/onderhou en in Ere behou soos dit hoort! LIKE asb ons PAGE en ondersteun ons in die dienste wat ons lewer. Loer gerus deur ons fotos - nog honderde beskikbaar wat verskaf kan word!
Ons geliefdes verdien om 'n rusplek, vars, versorg en pragtig te he.
Kontak ons gerus vir 'n kwotasie - ons sluit nie vir die Feesseisoen nie en is beskikbaar reg oor Pretoria🦋

11/12/2018
Die hartseer realiteit van geliefdes se laaste rusplekke.....by Dignity Dignity Grave Care herstel En onderhou ons gelie...
10/12/2018

Die hartseer realiteit van geliefdes se laaste rusplekke.....by Dignity Dignity Grave Care herstel En onderhou ons geliefdes wat ons voor uit gegaan het se EER. Dankie vir die voorreg om jul geliefde se rusplek in Ere te kon herstel🌼 Voor en Na fotos
Kontak ons gerus by [email protected] of by 072 889 4280
Ons sluit nie hierdie Desember nie🌸

20/09/2018

Goeiedag al ons kliente. Asb Onthou as jul ons soek kan jul ons op 0820592585 skakel/Whatsapp tot ons ons nuwe foon kontrak kry. Ons Epos is steeds [email protected] Blessings🦋

Dit was n EER om jul geliefde se Verjaardag seremonie te kon hanteer. Dankie. Alles was pragtig. Duiwe, Balonne, musiek ...
07/08/2018

Dit was n EER om jul geliefde se Verjaardag seremonie te kon hanteer. Dankie. Alles was pragtig. Duiwe, Balonne, musiek en vele meer was op die agenda. Sterkte vir jul familie. Woorde is min.... Ons ken jul seer🦋

Trots op ons werk 🦋
20/07/2018

Trots op ons werk 🦋

Karen kyk hoe Pragtig❤️ Ons is sooooo trots op ons werk🦋 Jou pappa se rusplek vandag🌸
19/07/2018

Karen kyk hoe Pragtig❤️ Ons is sooooo trots op ons werk🦋 Jou pappa se rusplek vandag🌸

Before and After 🦋 Dit was n EER 🌸
19/07/2018

Before and After 🦋 Dit was n EER 🌸

Before and After 🦋 Dit was n EER 🦋
19/07/2018

Before and After 🦋 Dit was n EER 🦋

Address

Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dignity Grave Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share