21/06/2016
Wiskunde Anibrand
Graad 8 tot 12 Wiskunde Notaboeke, Antwoordboeke en Vraestelboeke in gewone
boek- asook e-boek formaat te koop.
www.wiskundeanibrand.com
1. Opgestel deur ervare wiskunde onderwyser wat aktief in die klassituasie staan vir
die afgelope 28 jaar.
2. Voldoen volledig aan KABV standaarde.
3. E-boeke is in vol kleur, het interaktiewe inhoudsopgawes, kan uitgedruk word en
kan op verskeie toestelle gelaai word.
Ek is reeds vir 28 jaar betrokke by Wiskunde-onderrig vir graad 8 tot graad 12 leerders. Die afgelope 10 jaar is ek verbonde aan Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, waar ek ‘n Wiskunde Akademie bedryf met een groep in elke graad.