Maak My 'n Miljoenêr

Maak My 'n Miljoenêr Albert van Wyk is opsoek na dié Hoërskool Entrepreneur wat hy kan mentor om 'n Miljoenêr te word 💰 Bewusmaking van entrepreneurskap by skole
2.

Albert het altyd gewens dat daar ‘n entrepreneur na sy skool toe kon kom wat
as ‘n mentor kon dien om hom te help met sy hoërskool besighede. Nadat hy toe
sy eerste Miljoen gemaak het op 22 jaar oud, het hy dit sy lewens missie gemaak
om jong Hoërskool entrepreneurs te mentor en te help om ook miljoenêrs te word. Dus, is die doel van die Maak my ‘n miljoenêr reeks tweeledig:
1. Bemagtiging van entrepreneurs deur mentorskap en ondersteuning

Vir meer info, sien: www.maakmynmiljoener.co.za

KOM deur vir Afrikiti ☺️💪🏻
22/08/2026

KOM deur vir Afrikiti ☺️💪🏻

18/08/2026

ONS IS TERUG VIR SEISOEN 4 💪
Maak My 'n Miljoenêr is my teruggee projek waar ons jong hoërskool entrepreneurs vind, bemagtig en mentor om die toekoms van ons land te bou 🇿🇦

Ons land het meer entrepreneurs nodig en oor die laaste 5 jaar is ek en my span op 'n missie om daardie entrepreneurs vir ons gemeenskap te bou 💪 Hierdie jaar het ons 100 hoërskole besoek regoor Suid-Afrika 🇿🇦 om jong entrepreneurs met potensiaal te vind. Vir die laaste 6 maande mentor ek, Jason, Matthew, Riaan en Shaniqua (Die vorige wenners) hierdie hoërskool entrepreneurs om hul besighede te bou en te groei. 🚀

En jy kan die reis nou saam ons volg elke Maandag aand 19:00 op VIA TV kanaal 147 op Dstv. Kom ontmoet ons land se top entrepreneurs op 'n hoërskool vlak, en kyk hoe hulle ontwikkel en groei 🏆

Toe ek op hoërskool was het ek gewens vir 'n mentor of miljoenêr wat my kon touwys maak rondom die besigheidswêreld of net my in die regte rigting kon point. ☝ Dit is presies wat ons nou doen met Maak My 'n Miljoenêr vir ons land se jeug 👏

Die doel van Maak My 'n Miljoenêr is tweeledig:
1. Bewusmaking van entrepreneurskap onder die hoërskool leerders van ons land 📢
2. Mentorskap en bemagtiging van hierdie jong entrepreneurs om hulle miljoenêrs te maak 💰

Dankie aan almal wat hierdie pad saam met my stap en hierdie groot taak saam met my aanpak:
Albert van Wyk Maroela Media Akademia ATKV-oorde Die MOS Inisiatief LIFT Airline Ultima Financial Planners Prosperity Enterprises Atterbury Trust Kaapse Forum /Cape Forum en my span by Maak My 'n Miljoenêr

𝗪𝗔𝗧 𝗗𝗢𝗘𝗡 𝗝𝗬 𝗠𝗘𝗧 𝗝𝗢𝗨 𝗪𝗜𝗡𝗦?As jy nou net jou besigheid begin het, moet nie al jou wins spandeer nie. Doen eerder die volge...
18/08/2026

𝗪𝗔𝗧 𝗗𝗢𝗘𝗡 𝗝𝗬 𝗠𝗘𝗧 𝗝𝗢𝗨 𝗪𝗜𝗡𝗦?

As jy nou net jou besigheid begin het, moet nie al jou wins spandeer nie. Doen eerder die volgende:

13/08/2026

In hierdie episode gesels ons met 2022 wenner Matthew Blauw. Gaan kyk/luister NOU sy potgooi op Youtube/Spotify💰🚀

05/08/2026

Jou tyd is baie waardevol. Begin nou al op n jong ouderdom jou tyd goed spandeer💪

𝗕𝗘𝗦𝗧𝗨𝗨𝗥 𝗝𝗢𝗨 𝗧𝗬𝗗 𝗥𝗘𝗚Jou tyd is baie waardevol. Begin nou al op 'n jong ouderdom jou tyd goed spandeer. 💪
03/08/2026

𝗕𝗘𝗦𝗧𝗨𝗨𝗥 𝗝𝗢𝗨 𝗧𝗬𝗗 𝗥𝗘𝗚

Jou tyd is baie waardevol. Begin nou al op 'n jong ouderdom jou tyd goed spandeer. 💪

31/07/2026

In hierdie episode gesels ons met Jay Jay. Hy was deel van die Top20 Maak My ń Miljoenêr Hoërskool entrepreneurs🚀 Gaan kyk/luister NOU sy potgpoi op Youtube/Spotify

30/07/2026

Hierdie is hoe jy meer waarde kan skep💪 Fokus op die beste oplossing en lewer uitstekende diens🚀

𝗛𝗢𝗘 𝗢𝗠 𝗩𝗔𝗟𝗨𝗘 𝗧𝗘 𝗖𝗥𝗘𝗔𝗧𝗘Hier is hoe jy meer waarde skep.💪Fokus daarop om die beste oplossing, uitstekende diens en werklik...
28/07/2026

𝗛𝗢𝗘 𝗢𝗠 𝗩𝗔𝗟𝗨𝗘 𝗧𝗘 𝗖𝗥𝗘𝗔𝗧𝗘

Hier is hoe jy meer waarde skep.💪

Fokus daarop om die beste oplossing, uitstekende diens en werklike waarde vir jou kliënte te lewer.

27/07/2026

In hierdie episode gesels ons met Mincke, sy was deel was deel van die Top3 in Maak My ń Miljoenêr 2024🚀 Kyk/luister NOU haar potgooi op Spotify/Youtube💰

Address

217 Muller Street, Queenswood
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27677789815

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maak My 'n Miljoenêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maak My 'n Miljoenêr:

Shortcuts

Featured

Share