Bakgat Braai

Bakgat Braai Bakgat Braai charcoal, briquettes firelighters and bushveld wood. Contact Jaco on +27 83 779 1040
www.bakgatbraai.co.za
[email protected]

Ons is vandag weer by Bp Elarduspark vir onsπŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie. Vrydag, 27 Maart, 9 to 17:00, of solank voorraad ho...
27/03/2026

Ons is vandag weer by Bp Elarduspark vir ons
πŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie.
Vrydag, 27 Maart, 9 to 17:00, of solank voorraad hou.
Koop enige 3 houtskool, brikette of hout vir R100.
Saam met 3 sakkies hout kry jy ook 'n boksie vuuraanstekers GRATIS!
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Ons is weer vandag, Vrydag, 27 Maart, by Engen Pretoria Motors in Silverton, vir ons '3 vir R100' promosie. Koop enige 3...
27/03/2026

Ons is weer vandag, Vrydag, 27 Maart, by Engen Pretoria Motors in Silverton, vir ons '3 vir R100' promosie.
Koop enige 3 houtskool of brikette vir R100.
Koop 3 sakkies hout teen R100 en kry 'n boksie vuuraanstekers GRATIS!!
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
9 tot 17:00, solank voorraad hou.

Vandag, Vrydag, 27 Maart, is ons by Sasol StormvoΔ“l in Kilnerpark, vir ons '3 vir R100' promosie. Vanaf 9 - 17:00, of so...
27/03/2026

Vandag, Vrydag, 27 Maart, is ons by Sasol StormvoΔ“l in Kilnerpark, vir ons '3 vir R100' promosie.
Vanaf 9 - 17:00, of solank voorraad hou.
Koop enige 3 houtskool of brikette vir R100.
Koop 3 sakkies hout teen R100 en kry 'n boksie vuuraanstekers GRATIS!
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Kom maak 'n draai vandag by Sasol Dorandia in Pretoria Noord, Saterdag, 14 Maart, vir ons '3 vir R100' promosie. Vanaf 9...
14/03/2026

Kom maak 'n draai vandag by Sasol Dorandia in Pretoria Noord, Saterdag, 14 Maart, vir ons '3 vir R100' promosie.
Vanaf 9 - 17:00, of solank voorraad hou.
Koop enige 3 houtskool of brikette vir R100.
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Ons is weer vandag, Vrydag, 13 Maart, by Engen Pretoria Motors in Silverton, vir ons '3 vir R100' promosie. Koop enige 3...
13/03/2026

Ons is weer vandag, Vrydag, 13 Maart, by Engen Pretoria Motors in Silverton, vir ons '3 vir R100' promosie.
Koop enige 3 houtskool of brikette vir R100.
Koop 3 sakkies hout teen R100 en kry 'n boksie vuuraanstekers GRATIS!!
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
9 tot 17:00, solank voorraad hou.

Ons is vandag by Hartbeeshoek Slaghuis in Pretoria Noord vir onsπŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie. Saterdag, 28 Februarie, 9 to 13...
28/02/2026

Ons is vandag by Hartbeeshoek Slaghuis in Pretoria Noord vir ons
πŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie.
Saterdag, 28 Februarie, 9 to 13:00, of solank voorraad hou.
Koop enige 3 houtskool, brikette of hout vir R100.
Saam met 3 sakkies hout kry jy ook 'n boksie vuuraanstekers GRATIS!
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Ons is vandag weer by Bp Elarduspark vir onsπŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie. Vrydag, 27 Februarie, 9 to 17:00, of solank voorraa...
27/02/2026

Ons is vandag weer by Bp Elarduspark vir ons
πŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie.
Vrydag, 27 Februarie, 9 to 17:00, of solank voorraad hou.
Koop enige 3 houtskool, brikette of hout vir R100.
Saam met 3 sakkies hout kry jy ook 'n boksie vuuraanstekers GRATIS!
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Ons is vandag en mΓ΄re weer by Derdepark Sentrum vir onsπŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie. Vrydag, 27 en Saterdag, 28 Februarie, 9 ...
27/02/2026

Ons is vandag en mΓ΄re weer by Derdepark Sentrum vir ons
πŸ”₯"3 vir R100"πŸ”₯ promosie.
Vrydag, 27 en Saterdag, 28 Februarie, 9 to 17:00, of solank voorraad hou.
Koop enige 3 houtskool of brikette vir R100.
Koop 3 sakkies hout by die supermark teen gewone prys en kry 'n boksie vuuraanstekers GRATIS!
SIEN JULLE DAAR πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Ons het weer hierdie naweek ons '3 vir R100' promosie.Vrydag, 27 Feb 2026:Derdepark Supermark / MBT Derdepark enBp Elard...
23/02/2026

Ons het weer hierdie naweek ons '3 vir R100' promosie.
Vrydag, 27 Feb 2026:
Derdepark Supermark / MBT Derdepark en
Bp Elarduspark

Saterdag, 28 Feb 2026
Hartbeeshoek Slaghuis, Pretoria Noord en
Derdepark Supermark / MBT Derdepark.

As jy kamp, vir die see kyk, jou vuurtjie brand, met jou Alldays hout wat jy al 3500km saamry, en jy word gebless met so...
07/02/2026

As jy kamp, vir die see kyk, jou vuurtjie brand, met jou Alldays hout wat jy al 3500km saamry, en jy word gebless met so 'n sonsondergang, dan weet jy die lewe is BAKGAT!

En so vorder lams tjoppies by die see.
16/01/2026

En so vorder lams tjoppies by die see.

Dis weer tyd om 'n tjoppie te braai!
16/01/2026

Dis weer tyd om 'n tjoppie te braai!

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27837791040

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakgat Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bakgat Braai:

Featured

Share