Ouma se diertjies

Ouma se diertjies Ouma se Diertjies is die passie van Jean Engelbrecht wat n naam gekry het. Sy is jou tipiese ouma wat lief is vir diertjies en wat goed kan huismaak!

17/05/2026
18/03/2026

Kontak my gerus sodat Ouma met liefde na jou diertjies kan omsien.

04/03/2026
p
04/03/2026

p

What a pleasure Petsitting these 2 kitties. In Moreletta Park.  Loved every moment.
14/05/2025

What a pleasure Petsitting these 2 kitties. In Moreletta Park. Loved every moment.

30/04/2025

Petsitter....ek bly by jul diertjies as jul weg gaan. I stay with your fur babies when you go away. I love them and look after your home. You can go and relax.🦜🐕🐈🐬🐦🦆

Pas huis en hondjies op in Rietfontein. Heerlik om woef asempies om my te hê. Volg my oral en die Pitbull beskerm my vre...
11/04/2025

Pas huis en hondjies op in Rietfontein. Heerlik om woef asempies om my te hê. Volg my oral en die Pitbull beskerm my vreesloos. Te heerlik.❤️❤️❤️❤️❤️

Die oulike 2 🐕🐕 wat ek opgepas het in Desember in Heather View.  Hulle is sooo cute. ❤️
07/01/2025

Die oulike 2 🐕🐕 wat ek opgepas het in Desember in Heather View. Hulle is sooo cute. ❤️

Address

Pretoria
0182

Telephone

+27845812705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma se diertjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share