JKGroep

JKGroep JKGroep staan vir Jesuskrygers groep. Terug na die grondbeginsels en woord gebaseerde besigheid groei beginsels

Leer van die opwinding en uitdagings van 'n eie besigheid. Geseend is die persoon wat sy passie in kontant kan omskakel

17/08/2013

Leer om jou eie baas te word

08/01/2013
08/01/2013

Om jou eie baas te wees klink so lekker - dit klink amper soos n plaas sonder n baas. Daar is egter baie uitdagings en geld kan so maklik in 'n sinkgat verdwyn.

Dr Johan Badenhorst deel sy 35 jaar se ondervinding as kleinsake mentor en finansiering spesialis om leerders te help voor te berei vir die uitdagings om vir jouself te werk as alternatiewe werksgeleentheid.

08/01/2013

Ons bied 'n program in eie besigheid en hoe om jou eie baas te wees aan.
Die program is op drie vlakke
Basies - 10 weke
Standaard = 6 maande
Gevorderd - 1 jaar/
Deel van die program is geakkrediteer by ABKS, afdeling van die bestuurskool van die Puk.
Leerders word as Puk studente geregistreer en kan van die biblioteek fasiliteite van die Pul gebruik maak

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JKGroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JKGroep:

Featured

Share