24/06/2024
Werksgeleentheid vir 2023 gradueerdes!
Begin jou loopbaan in Werwing/”Recruitment” in ‘n toonaangewende werwings/”recruitment” angentskap.
Is jy 'n jong en dinamiese vrou wat verlede jaar gegradueer het en die formele arbeidsmark wil betree, maar dit moeilik vind? Hier is 'n ideale geleentheid vir jou om by 'n toonaangewende werwings/”recruitment” agentskap aan te sluit wat al 40 jaar in die bedryf is.
Begin jou professionele reis in “recruitment” terwyl jy van kundiges in die bedryf leer. Ons maatskappy bied wêreldklas opleiding, afrigting (coaching) en mentorskap van kundiges in die bedryf oor hoe om 'n 360-werwings/”recruitment” proses te vervul. Floreer in 'n lewendige en samewerkende kultuur met onbeperkte vergoedings paket.
Dit is 'n permanente werks geleenthied wat jou in staat stel om op afstand (“remotely”) te werk en feitlik op 'n daaglikse basis saam met jou span op “teams” te vergadering en te werk.
Dit is nie al nie! - die maatskappy voorsien jou van die nodige IT-vereistes soos 'n maatskappy “laptop”, selfoon en data om jou pligte as 'n konsultant uit te voer.
Al wat jy moet bring, is jou gretigheid en energie om te leer, groei en die wêreld van “Recruitment” te geniet.
Vir 'n vertroulike en verkennende vergadering bel Ronelle Labuschagne by 065 259 2965 of stuur jou CV aan [email protected]