30/09/2026
HERINNERING:
Wil jy beter toegerus wees om iemand wat deur ’n moeilike tyd gaan, te ondersteun?
Die Good Samaritan Aanlyn Kursus help jou om praktiese vaardighede te ontwikkel om met groter begrip, empatie en selfvertroue ondersteuning te bied.
📅 Begin: 15 Oktober 2026
💻 Aanlyn kursus
💰 Koste: R550 eenmalig
Moenie die geleentheid misloop nie — registreer vandag nog!
🔗 Registrasie:
https://elehos.co.za/course-registration/
📞 Elize: 083 234 9806
📧 [email protected]
Leer om te luister. Leer om te ondersteun. Maak ’n betekenisvolle verskil.