12/06/2026
‼️As jy die naweek jou erf graag sou wou skoonmaak is die vir jou‼️
Ons is n klein familie besigheid wat opsoek is na kliëente saam wie ons n pad kan stap,
Indien jy n besigheid het en nie altyd tyd het om ontslae te raak van ou gebreukte masjiene en bokse nie kontak ons gerus en ons sal daar wees om te help,plus jy kan kontant terug kry,of selfs al is jy n individu wat nie n bakkie het om weg te ry nie kan u ons ook kontak om help.
Kom aan moenie skaam wees nie😁
We are a Scrap,Metal and Recycling company based in pretoria north,we weigh and pay on the same day.