KnetterHout

KnetterHout �Suid-Afrika se beste braai hout
�Kameeldoring| Sekelbos| Rooibos

01/01/2026

Ons almal het daai een vriend!

22/12/2025

Daai geluid as die vuur begin praat. Kry vandag nog jou KnetterHout!

Wynand- 0649030718

Desember is hier en dit beteken "Ons gaan nou braai". Bestel vandag nog jou KnetterHout.RooibosSekelbos Kameeldoring Har...
08/12/2025

Desember is hier en dit beteken "Ons gaan nou braai". Bestel vandag nog jou KnetterHout.

Rooibos
Sekelbos
Kameeldoring
Hardekool
R45 per 8kg sak.

Wynand- 064 903 0718

Waarskuwing: Hierdie braaihout mag veroorsaak dat jou bure sommer “net kom hallo sê”. 👀🔥Kameeldoring, Sekelbos of Rooibo...
24/11/2025

Waarskuwing: Hierdie braaihout mag veroorsaak dat jou bure sommer “net kom hallo sê”. 👀🔥

Kameeldoring, Sekelbos of Rooibos — kies jou vuur, ons bring die hitte.
Hout so lekker, dit praat terug.

Jou nuwe gunsteling hout is hier. Sekelbos, Rooibos en Kameeldoring. Jy kies ons lewer!
21/11/2025

Jou nuwe gunsteling hout is hier. Sekelbos, Rooibos en Kameeldoring. Jy kies ons lewer!

Pretoria, hou vas - daar's 'n nuwevlam in die dorp...KNETTERHOUT - premium braaihout vir almal wat weet 'n vuur is meer ...
20/11/2025

Pretoria, hou vas - daar's 'n nuwe
vlam in die dorp...
KNETTERHOUT - premium braaihout vir almal wat weet 'n vuur is meer as net warm kole.

Ons bring vir jou:
Sekelbos - vir die slimkoppe wat altyd "net
nog 'n stukkie" gooi
Kameeldoring - brand langer as sommige
verhoudings
Rooibos - ja, dis hout.. nie tee nie..bly
kalm

Volg ons vir vlamme, specials, braaistories en hout wat nie teleurstel nie.




Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KnetterHout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Featured

Share