15/09/2026
Salami sonder die regte casing? Dis net vleis met commitment issues. 😂
SALAMI CASINGS nou beskikbaar by MIMA!
Want goeie salami begin met die regte wrapping. 😉
📍 MIMA Catering | Butchery Supplies
Kwaliteit . Betroubaar. Bystand.