Varmint Exterminator

Varmint Exterminator Beheer en uitdun van enige ongewenste plaagdiere soos jakkalse, rooikatte, varke, primate ens.

11/08/2026
14/07/2026

Oupa UIL - altyd eerste by die roeper.

14/07/2026

Jagblabse - nee man
Al is dit hoe koud in die Vrystaat (-1) moenie met handskoene skiet nie

13/07/2026

2 Kolgansies op die dam - net voor die water gaan vries😅

13/07/2026

Oom Erdvark

Darem weer 2 - nie so volop in die koue Vrystaat as wat die manne sê. Of dalk is hulle net baie slimmer hier.
13/07/2026

Darem weer 2 - nie so volop in die koue Vrystaat as wat die manne sê. Of dalk is hulle net baie slimmer hier.

Address

1247 Cobham Road
Queenswood
0186

Opening Hours

Monday 06:00 - 20:00
Tuesday 06:00 - 20:00
Wednesday 06:00 - 18:30
Thursday 06:00 - 20:00
Friday 06:00 - 20:00
Saturday 06:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Varmint Exterminator posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share