25/09/2026
Moeg vir elf on the shelf?
Wat van ñ Kameel wat reis na Betlehem om vir Baba Jesus te ontmoet?
Geniet prettige aktiwiteite, oulike grappies, ñ Bybelstorie en sommer vele meer!
Wat om te verwag:
- Sagte kameeltjie met sy eie paspoort
- Aktiwiteit vir elke dag tot Kersfees
- Die geboorte van Jesus boekie
- Die kameel se Prettige reis storie
- Geboorte‑sertifikaat vir jou kameeltjie
- Gebedskaartjies om jou geloof te versterk
- Plakkers vir ekstra pret
- Spesiale geskenkie op 24 Desember 🎁
Dui asb u kind se ouderdom met bestelling aan. 🌸
Beperkte voorraad! Bestel vandag nog om teleurstelling te voorkom. ❤️
Bianca - 083 453 6545