01/08/2026
Die afgelope paar jaar het een ding bewys – om aanpasbaar te wees, vinnig op verandering te kan reageer en lewenskragtig te wees, is eienskappe wat ons nodig het om te oorleef en te floreer in ‘n wêreld wat voortdurend verander.
Hier is ‘n paar wenke waarna jy saam met jou finansiële adviseur kan kyk om te verseker dat jy alle aspekte van ‘n gesonde finansiële en aftreeplan gedek het.
https://www.sanlamadvice.co.za/bluestar/westgold/blogs/9-essentials-of-a-sound-financial-plan/13817490492747
Danie Van Der Poel
📳 0662546992
📧 [email protected]
https://www.sanlamadvice.co.za/bluestar/westgold/adviser/danie-van-der-poel/13817490492747