17/06/2026
π§ Professionele Sandblasting Dienste π§
Ons spesialiseer in hoΓ«gehalte sandblasting van sleepwaens, staalstrukture, hekke, rame en ander metaaloppervlakke. Sandblasting verwyder roes, ou verf en onsuiwerhede om die oppervlak perfek voor te berei vir verf of beskerming.
β
Verwyder roes en korrosie
β
Berei oppervlaktes voor vir verfwerk
β
Professionele afwerking
β
Betroubare en kwaliteit diens
Kontak ons vandag vir 'n gratis kwotasie.
π 071 452 1552
π Loumarina Group
"Ons bring staal terug na sy beste toestand."
Nog 'n suksesvolle sandblasting projek voltooi. Ons gee nuwe lewe aan ou, geroeste en verweerde staaloppervlaktes. Kontak ons vir professionele sandblasting teen bekostigbare pryse.