ieniek

ieniek ieniek spesialiseer in persoonlike drukwerk op enige kledingstuk of plakker.

27/11/2025

Die heel lekkerste van hierdie werk is om vir Zander lyfie ietsie te druk. Hierdie ouma kan nie wag dat hy sy eie bestellings insit nie!!

06/10/2025
Dit is soooo lekker om 'n kleinseun te hê! Ek kan soveel mooi ontwerpe op sy hempies toets!!
06/10/2025

Dit is soooo lekker om 'n kleinseun te hê! Ek kan soveel mooi ontwerpe op sy hempies toets!!

11/08/2025

Baie geluk Elske!! Ek hoop die voorskoot pas mooi by jou ander kombuisgoedjies.

17/07/2025

Dit help natuurlik om die mooiste kleinseun baba te hê waarop ons kan oefen met oulike drukwerk.

10/07/2025

Baie geluk Waldo!! Ek hoop jy hou van jou Themde!!

01/07/2025

Lekker geskenkies na 'n vakansie in Mosselbaai!

Address

Reebok
6503

Opening Hours

Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27721242262

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ieniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ieniek:

Share