Windhond Blits

Windhond Blits Die Lekkerste Steek Is Vuur Aansteek! Jou gunsteling blits vir geselighede.
100% handgemaak.

🔥 BECOME A WINDHOND BLITS STOCKIST! 🔥Looking for a fast-moving product to add to your store, hardware, fuel station, far...
02/06/2026

🔥 BECOME A WINDHOND BLITS STOCKIST! 🔥

Looking for a fast-moving product to add to your store, hardware, fuel station, farm stall, or retail outlet?

Windhond Blits Long Burn Firelighters are trusted by South Africans for easy, reliable fire starting. Whether it's for braais, fireplaces, wood stoves, or camping, our firelighters are a must-have product all year round.

✅ Long burn time
✅ Easy to use
✅ Attractive retail packaging
✅ Excellent reseller opportunity
✅ Nationwide distribution available

Join our growing network of stockists and offer your customers a product they will keep coming back for.

📧 Email: [email protected]

Let's grow together!

Huge shout-out to OUTsurance for the excellent service and support! 🙌In a world where good service is rare, it’s always ...
22/05/2026

Huge shout-out to OUTsurance for the excellent service and support! 🙌

In a world where good service is rare, it’s always worth appreciating a company that goes the extra mile. Thank you for making things easier and for looking after your clients with professionalism! 🐾

🎶🔥 COMPETITION TIME – R 500 WEBSITE VOUCHER 🔥🎶We have created this playlist for your next 🔥 braai, 💪 gym session, or 🚗 c...
20/05/2026

🎶🔥 COMPETITION TIME – R 500 WEBSITE VOUCHER 🔥🎶

We have created this playlist for your next 🔥 braai, 💪 gym session, or 🚗 carpool karaoke!

Listen to the playlist on Spotify

https://open.spotify.com/playlist/6Vz9wBgfP06kuCy0tE51Wu?si=P-kuFrAiSm-0L781Oti48A

🎧 Armand Oosthuizen, co-owner of Windhond Blits, created what he calls The Ultimate 90’s Playlist!

Back in the day, Armand used to DJ 🎤💿 — so this playlist is packed with legendary 90’s hits, dancefloor memories, and singalong classics!

💥 HOW TO ENTER:
1️⃣ Open the playlist
2️⃣ Pick your favourite 90’s song
3️⃣ Comment the song name below 👇

🎁 One lucky winner will receive a R500 voucher for the
Windhond Blits Online Store www.windhondblits.co.za

📅 Winner will be drawn on 31 May 2026. T&Cs apply

Tag your friends who still know every word to the 90’s hits 😎🎶 Die Kampvuur Blondie

High-quality handmade firelighters with fast ignition and long burn time. Ideal for braais, fireplaces, and outdoor fires.

Aan al ons wonderlike kliënte — baie dankie vir julle ondersteuning aan Windhond Blits. 🤍As ’n klein familie besigheid b...
19/05/2026

Aan al ons wonderlike kliënte — baie dankie vir julle ondersteuning aan Windhond Blits. 🤍

As ’n klein familie besigheid beteken elke bestelling, elke boodskap, elke deel en elke bietjie ondersteuning vir ons ongelooflik baie.

Ons weet die ekonomiese tye is moeilik en uitdagend vir almal, en daarom waardeer ons julle lojale ondersteuning nog soveel meer. Danksy julle kan ons aanhou doen waarvoor ons lief is en ons droom verder bou.

Van ons familie na julle s’n — dankie dat julle plaaslik ondersteun, klein besighede kies en deel is van die Windhond Blits familie.

www.windhondblits.co.za

Ons waardeer elkeen van julle opreg. 🐾✨

Die winter is hier! Maak seker jy bly warm soos Aaden se vrou, Aila die winter met Windhond Blits. Koop aanlyn by www.wi...
15/05/2026

Die winter is hier! Maak seker jy bly warm soos Aaden se vrou, Aila die winter met Windhond Blits. Koop aanlyn by www.windhondblits.co.za

“Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.” – Jesaja 53:5Mag hierdie Goeie Vrydag ’n tyd van nadenke, dankbaarheid ...
03/04/2026

“Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.” – Jesaja 53:5

Mag hierdie Goeie Vrydag ’n tyd van nadenke, dankbaarheid en geloof wees vir jou en jou familie. Terwyl ons die Paasnaweek binnegaan, onthou ons dat ná die kruis die opstanding, hoop en nuwe lewe gekom het.

Ons wens almal ’n geseënde Goeie Vrydag toe!

̈nd

Dankie Die Kampvuur Blondie! 🔥
02/04/2026

Dankie Die Kampvuur Blondie! 🔥

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️Nog ’n 5-ster resensie!Baie dankie aan Michelle vir die wonderlike terugvoer en ondersteuning. Ons waardeer di...
30/03/2026

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Nog ’n 5-ster resensie!

Baie dankie aan Michelle vir die wonderlike terugvoer en ondersteuning. Ons waardeer dit opreg en is bly jy is tevrede met ons produk!

Kry joune hier 👉 www.windhondblits.co.za









Fire made easy with Windhond Blits 🔥At Windhond Blits, we believe a fire is more than just flames – it’s about family, f...
27/03/2026

Fire made easy with Windhond Blits 🔥

At Windhond Blits, we believe a fire is more than just flames – it’s about family, friends, braais, camping, and making great memories together.

Our handmade firelighters burn up to 20 minutes, are easy to light, and perfect for braais, fireplaces, and campfires. Proudly South African and made with passion – because a good fire should light fast and burn properly.

Visit our website and order online:
www.windhondblits.co.za

Thank you for supporting small businesses.

*Update*Aaden is ontslaan en is oppad huis toe 😄 Aaden is gisteroggend geopereer, die operasie het bietjie langer gevat ...
18/03/2026

*Update*

Aaden is ontslaan en is oppad huis toe 😄

Aaden is gisteroggend geopereer, die operasie het bietjie langer gevat as wat hulle gedink het. Daar was darem geen komplikasies nie. Hy het ń titanium pen in met 4 skroewe. Hulle het hom oornag gehou vir observasie en ons kon hom vanoggend eerste ding kom optel.

Die man het omtrent tekere gegaan toe hy ons sien, ons was omtrent opgesoen. Dokter sê hy was so "eager" om te gaan vanoggend dat hy homself sommer ontslaan het (die drip sommer self uitgehaal)..

Daar is nog ń lang pad van herstel wat voorlê vir die man, hy moet oor 2 weke weer gaan vir x-strale om te sien hoe die been groei en hy mag vir 6-8 weke aan geen aktiwiteite deelneem nie, hy moet dit rustig vat.

Ons is baie dankbaar vir Heidelberg Dierekliniek vir die reëlings wat hulle getref het en Heatherlands Animal Hospital in George wat Aaden ten alle tye op hulle hande gedra het en hom so goed versorg het. 🐾

Dankie aan almal wat ingetree het en saam gebid het. Ons waardeer dit opreg!

Address

Heidelberg Road
Riversdale
6670

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Windhond Blits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Windhond Blits:

Share