10/09/2026
๐๐ ๐๐จ๐จ๐ซ๐ง๐ค๐ซ๐๐๐ฅ ๐ฌ๐ ๐ฉ๐๐ซ๐ฌ๐จ๐ง๐๐๐ฅ = ๐๐๐๐๐๐!
By De Doornkraal Vinotel is ons besonder geseรซnd om fantastiese personeel te hรช - personeel wat nie huiwer om hand by te sit waar hul ookal benodig word nie. Hier heers 'n gees van samehorigheid en respek vir mekaar en hul werk. ๐ซถ
Die bestuur en eienaars van De Doornkraal is jul oneindig dankbaar vir jul lojaliteit en harde werk - ons sal nie so pragtig en suksesvol wees sonder julle nie! DANKIE almal. ๐
Ons personeel bestaan uit:
Kombuisspan:
Chameline
Caroline
Breyton
Baba'kie
Aintjie
Jessica (afwesig ten tyde van die video)
Linne & waskamerspan:
Emmy
Candice
Mita
Magdalena
Kelnerinne & voorhuis:
Catelynn
Gailene
Loena
Glado
Tuine & instandhouding:
Jacobus
Jacques
En die spanne word bymekaargehou en gelei deur ons wonderlike bestuurderes, Eleane Peyper.