19/10/2026
Steve het ’n boodskap vir jou! 🎤☀️ Draai die klank op en maak reg vir ’n lekker somerkuier!
Kom sing saam met Steve Hofmeyr, Armand Hofmeyr, Liezl Pieters en Loufi by die Help24 Somer Fees — al vier vir net R100 per volwassene! 🔥
📍 Hoërskool Florida, Roodepoort
📅 21 November 2026
🕛 Hekke open 12:00 | Vertonings begin 13:00
🎟️ Volwassenes R100 | Kinders R80
🍔 Kosstalletjies, ’n biertent en ’n kinderspeelarea.
🏉 Ierland teen die Springbokke op die grootskerm — jy hoef nie ’n oomblik van die rugby te mis nie!
Merk jou kuiermense en kry julle kaartjies hier 👇
https://opentickets.co.za/event/01m3vvwks8fnsc3f7qv9fbxpxk